Skole
-
NovaNews stel splinternuwe Schools Zone bekend op Jeugdag
NovaNews stel die Schools Zone bekend, ’n dinamiese digitale tuiste vir skoolnuus, sport, prestasies en gemeenskapsstories regoor Suid-Afrika op Jeugdag,…
-
Paul Roos hou kop en maal Affies in vurige Stellenbosch-skolederby
Paul Roos Gimnasium Saterdag het ’n indrukwekkende 45-28 oorwinning oor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal in ’n aksiebelaaide skolerugbywedstryd…
-
Onnodige geld-druk op skole staat se skuld
Die laat betaling van subsidies deur die Gautengse departement van onderwys het veroorsaak dat honderde Gautengse skole die nuwe skooljaar…
-
Skolerugby: Dié 6 wedstryde maak ons opgewonde
Dit sal onmoontlik wees om ál die skolesport wat vandag plaasvind, te kyk. Boonop is daar nog die massiewe Verenigde…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos



