Somalië

Brekende Nuus

  • #30Junie Optog tans aan die gang in Voortrekkerweg in Benoni (Gauteng), nóg ‘n groep byeen in Harpurlaan by polisiestasie, mense word aangeraai om sakekern te vermy

  • #30Junie ‘n Groep van sowat 900 beweeg in die rigting van St Andrew’s-straat in Bloemfontein (VS), tot dusver geen teken van geweld nie

  • #30Junie Plaaslike owerhede monitor bedrywighede in Port Shepstone (KZN) waar klein groepe vreedsaam optog hou

  • #30Junie Winkels in Malvern (Jhb) versoek om tydelik te sluit met groep tans op die hoek van Jules- en Kingstraat

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie