Staatsteater
-
FAK en Staatsteater sluit historiese ooreenkoms vir Afrikaanse teater
’n Historiese samewerkingsooreenkoms, gemik daarop om Afrikaanse teater en uitvoerende kunste opnuut ’n prominente plek op die Staatsteater se groot…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Een van Nigerië se baanbrekende rolprentvervaardigers en akteurs, Olu Jacobs, is op 84-jarige ouderdom oorlede
-
Die premier van Kosovo, Albin Kurti, het ná die voormalige president, Hashim Thaçi, deur ’n hof in Den Haag tot 25 jaar gevangenisstraf gevonnis is, gesê: ‘Die skuldigbevinding en só ’n swaar vonnis vir 4 voormalige leiers van die Kosovo-bevrydingsleër is ’n onaanvaarbare onreg, en ’n groot en skadelike straf’
-
Gauteng het die bystand van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag aangevra in die stryd teen misdaad in die provinsie ná die ontdekking van die liggame van 8 vroue in die Ekurhuleni-gebied oor die afgelope 2 maande
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos
