Stellenbosch
-
Paul Roos hou kop en maal Affies in vurige Stellenbosch-skolederby
Paul Roos Gimnasium Saterdag het ’n indrukwekkende 45-28 oorwinning oor die Afrikaanse Hoër Seunskool (Affies) behaal in ’n aksiebelaaide skolerugbywedstryd…
-
Alle paaie lei na Stellies vir reuse skolederby; Affies, Paul Roos meet kragte
Dit is dalk nog vroeg in die seisoen, maar twee van Suid-Afrika se voorste skolespanne sal reeds môre sake teen…
Brekende Nuus
-
Die Verenigde Arabiese Emirate het bewerings ontken dat Teheran ’n basis waar Amerikaanse personeel gehuisves word met missiele geteiken het, nadat dit aangekondig het dat ’n Iranse hommeltuig oor sy waters onderskep is
-
Die konstitusionele hof sal na verwagting uitspraak lewer oor aansoeke deur voormalige presidente Jacob Zuma en Thabo Mbeki, met dié 2 wat wil hê dat die afgetrede regter Sisi Khampepe as voorsitter van die WVK-sake verwyder moet word
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

