Strand
-
Talle vrae ná seun by Rusthof-begraafplaas-uitbreiding verdrink
Terwyl ’n Casablanca-ma rou oor haar vyfjarige seun wat op Sondag, 12 Julie, verdrink het, eis die gemeenskap antwoorde oor…
-
Een dood, twee gewond in gewelddadige voorval in Strand
Drie mense is Vrydagaand in Strand met messe aangeval tydens ’n skietvoorval, waarvan een persoon oorlede is. Volgens kol. Jacqui…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 7de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die Parlement se Artikel 89-staatsaanklagkomitee vergader na verwagting vandag om belangrike kwessies te bespreek, insluitend die oorweging van regsadvies oor pres. Cyril Ramaphosa se beswaar teen die aanbeveling dat adv. Thandazani Madonsela as getuienisaanvoerder vir die proses aangestel word
-
Minstens 8 mense is oornag in ’n ‘massiewe’ Russiese aanval op Kiëf dood, onder wie 7 by ’n spoorwegdepot was, terwyl Moskou sy lugaanvalle op die Oekraïense hoofstad en omliggende gebiede verskerp het
-
Sakeman Brown Mogotsi verskyn vandag vir die 4de keer in die Johannesburgse landdroshof in ’n poging om borgtog te bekom nadat hy sedert sy inhegtenisneming in Mei in aanhouding is oor bewerings dat hy die baasbrein agter ’n sluipmoordaanval in Vosloorus was
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

