Tafelberg

Brekende Nuus

  • Genl.maj. Feroz Khan, geskorste adjunkhoof van die polisie se misdaadintelligensie-eenheid, gaan glo die SAPD-bestuur hof toe sleep oor ’n dissiplinêre verhoor in sy afwesigheid

  • Iran se minister van buitelandse sake, Abbas Araghchi, het Israel se 1ste minister, Benjamin Netanyahu, daarvan beskuldig dat hy Washington mislei het om oorlog teen die Islamitiese Republiek te voer, en hom as ’n ‘slang’ bestempel

  • Stefan Joel Govindraju, wat van bedrog verdink word, is deur gespesialiseerde handelsmisdaadhof, wat in die Palm Ridge-landdroshof sitting hou, op borgtog van R200 000 vrygelaat, ná hy Vrydag by O.R. Tambo-lughawe in hegtenis geneem is nadat hy van ’n oorsese reis teruggekeer het

  • Die Verenigde Arabiese Emirate het ’n Iranse hommeltuigaanval, wat oor sy territoriale waters onderskep is, veroordeel en dit as ’n ‘gevaarlike eskalasie’ bestempel ná weke van relatiewe kalmte in die streek

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos