Top
-
Polisiebevelvoerder in soeklig oor lede hom glo rondry
Die bevelvoerder van ’n polisiekantoor naby Hermanus word daarvan beskuldig dat hy polisielede laat op en af ry het vir…
-
Alan Winde daag pres. Ramaphosa uit oor BBP-beskerming se begroting
Met ’n begroting van R4,2 miljard vir BBP-beskerming is Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, van mening dat dit blyk politici…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
FAK beraam groot planne in Oos-Vrystaat
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se fondasies Vrystaat-vlaktes is onlangs opnuut versterk toe Lieandri Ackermann as kultuurnetwerkkoördineerder vir die…
-
Sinkgat sluk pad in ná groot pyp in Brackenfell bars
Inwoners in Arauna, ’n woonbuurt in Brackenfell kon hul oë nie glo nie toe hulle Donderdagoggend verlede week wakker word,…
-
Lesersfoto: Sonsondergang in Limpopo
Alida Potgieter van die Leeupoort-vakansiedorp in Limpopo se Waterberg is een van die eerste lesers wat ’n lesersfoto ingestuur het:…
-
Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk
Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese…
Brekende Nuus
-
Een persoon is dood en meer as 100 is gered nadat ’n veerboot wat tussen die Indonesiese eilande Java en Borneo gevaar het, deur slegte weer getref is
-
4 vroueliggame is die afgelope twee maande in die Rhodesfield-omgewing van Kempton Park ontdek, terwyl die polisie vroue waarsku om uiters versigtig te wees
-
Die familie van die vermiste hardloper van Kempton Park, Elizabeth Molesakgomo, kan nie bevestig of die liggaam wat ontdek is, hare is nie
-
Die Springbokke het die All Blacks met 43-28 in Baltimore geklop en die vier-toets ‘Greatest Rivalry’-reeks met 3-1 gewen
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos







