Top

Brekende Nuus

  • Minister van finansies, Enoch Godongwana, sê hy kan nie die besonderhede bekend maak van die ondersoek deur die Suid-Afrikaanse Inkomstediens na Hazim Mustafa, die koper van die Phala Phala-buffels, nie

  • Iran se departement van buitelandse sake hou vol dat die VSA ingevolge ’n raamwerkooreenkoms onderneem om Iran se gevriesde fondse in die buiteland vry te stel en die land vir skade wat tydens die oorlog gely is, te vergoed, al is die voorwaardes van die vredesooreenkoms nog vaag

  • ActionSA het pres. Cyril Ramaphosa se poging om die Nasionale Vergadering te verhinder om met die staat van beskuldiging voort te gaan, skerp gekritiseer en dat die Parlement se grondwetlike pligte nie d.m.v. hofgedinge opgeskort kan word nie

  • VSA-pres. Donald Trump het planne aangekondig om op 4 Julie ’n groot saamtrek in Washington te hou ter viering van sy land se 250ste bestaansjaar, ná ’n konsertgeleentheid wat 10 dae vroeër sal plaasvind

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie