Top
-
Agterlosige Stormers se plaasvervangers trek die wa deur die drif om Edinburgh te klop
Goeie skopwerk wen wedstryde. Nie net om akkuraat pale toe te korrel nie, maar ook hoe jy takties jouself in…
-
Lions brul hard op Ellispark, klop Dragons oortuigend
Hul dissipline het aanvanklik die Lions erg in die steek gelaat. Hoewel hulle uitstekend op die aanval en verdediging gelyk…
-
Bulls wíl in VRK-top-4 wees, klop gekweste Munster net-net by Loftus
Dié Munster-span wou sekermaak dat hulle nie weer met ’n ronde nulletjie huis toe gestuur word nie, en sou boonop…
-
Sewes: Bok-vroue slaggereed om vorige toernooi se foute reg te stel hierdie naweek
’n Mens kan nou al verwag dat die Springbok-vroue se sewespan met baie flair en vryheid sal speel, maar soveel…
-
Geslagsgeweld: ‘Voorkoming begin tuis’
Geslagsgebaseerde geweld (GBV) is ’n wêreldwye pandemie en dit is nie net Suid-Afrikaners wat daardeur geraak word nie. Só sê…
-
Gholf-legende Tiger Woods in hegtenis geneem vir dronkbestuur ná Florida-ongeluk
Gholf-superster Tiger Woods is in hegtenis geneem en aangekla van dronkbestuur nadat hy Vrydag, 27 Maart, in ’n omrolmotorongeluk in…
-
Naweeknuus: Dís wat jy als moet weet
Gholf-legende Tiger Woods is in hegtenis geneem ná hy sy Range Rover-motor laat rol het. Die ongeluk het sowat tweeuur…
-
VRK: Phepsi Buthelezi speel ’n barshou, Sharks wen ietwat slordige stryd teen Cardiff
Die Hollywoodbets Sharks het Vrydagaand oortuigend voortgebou op hul wondersege van 45-0 teenoor Munster verlede week. Dié keer was dit…
-
Iran se revolusionêre wag waarsku burgers ná Trump Hormoes-sperdatum uitstel
Iran se Revolusionêre Wagmagte het Vrydag burgers regoor die Midde-Ooste aangeraai om weg te bly van gebiede naby Amerikaanse magte…
-
Bulhond jag Fikile: ‘Ons sál Mbalula vervolg’
As die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nie Fikile Mbalula, die ANC se sekretaris-generaal, vir korrupsieverwante klagtes vervolg nie, sal adv. Gerrie…
Brekende Nuus
-
Meer as 1 000 Malawiese burgers wat in Durban kamp opgeslaan het, is vir repatriasie verwerk en sal nou met busse, wat deur hul land se ambassade voorsien is, na hul tuisland terugkeer
-
Die musikant en TV-persoonlikheid Molemo ‘Jub Jub’ Maarohanye, wat oor die naweek in hegtenis geneem is op aanklagte van ontvoering, onwettige afvuur van ’n vuurwapen en die dwarsboming van die gereg, sal nou Woensdag in die Germiston-landdroshof verskyn
-
Itamar Ben-Gvir, Israelse minister van veiligheid, het die ooreenkoms tussen die VSA en Iran om die oorlog in die Midde-Ooste, insluitend in Libanon, te beëindig, veroordeel en daarop aangedring dat sy land nie daardeur gebonde is nie
-
Rusland het oornag 611 hommeltuie en 70 missiele op die Oekraïne afgevuur in aanvalle waarin minstens nege mense dood is en ’n historiese katedraal in Kiëf aan die brand gesteek is
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie









