Top
-
Polisiebevelvoerder in soeklig oor lede hom glo rondry
Die bevelvoerder van ’n polisiekantoor naby Hermanus word daarvan beskuldig dat hy polisielede laat op en af ry het vir…
-
Alan Winde daag pres. Ramaphosa uit oor BBP-beskerming se begroting
Met ’n begroting van R4,2 miljard vir BBP-beskerming is Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, van mening dat dit blyk politici…
-
Só lyk die sport op die kassie hierdie naweek
Dit is dikwels moeilik om tred te hou met watter sport wanneer uitsaai. Dus het Die Papier se sportredakteur, Stehan…
-
FAK beraam groot planne in Oos-Vrystaat
Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) se fondasies Vrystaat-vlaktes is onlangs opnuut versterk toe Lieandri Ackermann as kultuurnetwerkkoördineerder vir die…
-
Sinkgat sluk pad in ná groot pyp in Brackenfell bars
Inwoners in Arauna, ’n woonbuurt in Brackenfell kon hul oë nie glo nie toe hulle Donderdagoggend verlede week wakker word,…
-
Lesersfoto: Sonsondergang in Limpopo
Alida Potgieter van die Leeupoort-vakansiedorp in Limpopo se Waterberg is een van die eerste lesers wat ’n lesersfoto ingestuur het:…
-
Dokters, toerisme, tabak . . . Kuba steier onder Amerikaanse druk
Kuba se sukkelende ekonomie word op verskeie fronte aangeval met pres. Donald Trump van Amerika wat dreig om die kommunistiese…
Brekende Nuus
-
China het Taiwan gewaarsku dat pogings om onafhanklikheid te verkry deur op die VSA staat te maak, ‘slegs op ’n doodloopstraat sal uitloop’, nadat die Taiwanese president, Lai Ching-te, gesê het hy hoop Washington sal binnekort ’n wapenverkooptransaksie van $14 miljard aan die selfregerende eiland goedkeur
-
Parlement se komitee wat die staat van beskuldiging teen pres. Cyril Ramaphosa moet aanvoer, is deur prokureurs aangeraai om sy dringende aansoek om ’n interdik teen te staan en hul werk om die Phala Phala-verslag te hersien, voort te sit
-
China sê dit verwelkom die nuus dat die VSA en Iran ’n ooreenkoms onderteken het om die oorlog in die Midde-Ooste te beëindig en het beide partye aangemoedig om hul samewerking voort te sit tydens ’n tweede ronde onderhandelinge
-
’n 69-jarige gas van Kanada is gisteraand noodlottig gewond by ’n braai-piekniekarea wat deur ’n konsessiehouer bedryf word naby Phabenihek in die Krugerwildtuin, ná ’n private gids glo per ongeluk ’n vuurwapen laat afgaan het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie







