Trump

Brekende Nuus

  • Rassie oor nuwe Bok-span: ‘Ons het van die begin van die seisoen af vir die spelers gesê dat as alles volgens plan verloop, ons vir elkeen in die groep ’n kans sou gee om in die kompetisie te speel’

  • Israeliese magte het ’n Palestynse werker doodgeskiet toe hy glo probeer het om oor die versperring tussen Jerusalem en die besette Wesoewer te klim, het die Palestynse departement van gesondheid gesê

  • Die MK-party wil hê die Idac-hoof, Andrea Johnson, moet haar optrede aan die Parlement verduidelik ná bewerings verlede week by die Madlanga-kommissie gemaak is dat sy inligting uit ’n saakdossier met Feroz Khan, adjunkhoof van misdaadintelligensie, gedeel het oor ’n aanrandingsklag teen hom

  • ’n Amerikaanse Ebola-pasiënt het in Duitsland aangekom vir behandeling, enkele weke nadat nog ’n Amerikaner wat met Ebola besmet is, daar behandel is

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie