Vereeniging

  • Vereeniging-lughawe lisensie kwyt

    Vereeniging-lughawe lisensie kwyt

    Beweerde tenderonreëlmatighede van tussen R100 000 en R180 000 by die Vereeniging-lughawe in Gauteng, wat onder die Sedibeng-disktrik val, is…

Brekende Nuus

  • ANC oor kieshof-beslissing: ‘Die ANC respekteer die howe en die regsproses, en het deurgaans volgehou dat hierdie saak nie daaroor gaan om voorkeurbehandeling vir die ANC te verkry of die Verkiesingskommissie te versoek om die reëls tot voordeel van die organisasie te verander nie; ná oorweging van die uitspraak sal die ANC sy regte uitoefen en die toepaslike appèlproses volg’

  • Saoedi-Arabië het die beweerde teiken van Mekka as ’n ‘lafhartige terreuraanval’ veroordeel nadat Jemen se Houthi-rebelle ontken het dat hulle ’n hommeltuig na die heilige stad gelanseer het

  • Voormalige SABC-sportaanbieder Owen Ndlovu is oorlede, nadat die 54-jarige se liggaam vanoggend deur inwoners van Thokoza in Ekurhuleni gevind is nadat hy as vermis aangemeld is ná ’n beweerde ontvoering Dinsdagaand, het familiewoordvoerder Eugene Mthethwa gesê

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos