Verenigde Rugbykampioenskap (VRK)-reeks
-
Stormers verloor voorsprong ná Connacht hard terugveg vir dramatiese oorwinning in Kaapstad
Die Stormers se hoop om bo-aan die punteleer te eindig het ’n knou gekry toe hulle met 33-24 deur Connacht…
Brekende Nuus
-
VSA-pres. Donald Trump het belowe dat sy land Iran se burgerlike infrastruktuur sal bombardeer elke keer wanneer Teheran op skepe in die strategiese Straat van Hormoes aanvalle loods
-
Pakistan het die VSA versoek om ’n wisselkoersstabiliseringsfasiliteit van $10 miljard (sowat R177 miljard) te betaal ná die land ’n bemiddelingsrol in gesprekke met Iran gespeel het, wat, indien dit goedgekeur word, ’n broodnodige finansiële reddingsboei vir hul kwesbare ekonomie kan wees
-
’n Franse professionele modelwerwer, wat vir meer as ’n dekade gereël het dat die oorlede seksoortreder Jeffrey Epstein verskeie modelle ontmoet, is Maandag dood in sy huis naby Parys aangetref
-
Bok-legende Breyton Paulse oor Springbokke: ‘Ek dink ons is op ’n goeie plek. Almal kan dit sien, en ons is sterk op pad om die diepte te skep wat ons volgende jaar vir die Wêreldbeker nodig gaan hê’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
