Verkeer
-
Aarto in werking, maar strafpunte wag eers tot 2027
Ná jare se regsgevegte, uitstel en politieke teenkanting het fase 2 van die Administratiewe Beregting van die Padverkeersoortredingswet (Aarto) verlede…
-
N1-busongeluk by Touwsrivier eis 16 lewens
’n Noodlottige busongeluk op die N1 by Touwsrivier, ongeveer 80 kilometer van Worcester, het die lewens van 16 passasiers geëis.…
Brekende Nuus
-
#FIHWêreldbeker SA-mans het die Franse 3-1 geklop, doele aangeteken deur Musthapaa Cassiem (2 doele) en Dayaan Cassiem (1)
-
#FIHWêreldbeker SA-vroue het gelykop gespeel teen Japan, eindtelling 1-1 met Mokoena Ntsopa wat SA se doel aangeteken het
-
VSA-vloot gaan dalk naam van vliegdekskip wat na Doris Miller vernoem sou word vir heldhaftige optrede tydens Pearl Harbor-aanval, te verander en dat dit glo na Trump vernoem gaan word
-
#OperationProsper Twee verdagtes (27 & 47 jaar oud) in Overcome Heights naby Muizenberg vasgetrek met 700 mandrax-tablette en 159 pakkies tik in hul besit, 3de verdagte in dieselfde straat met 226 mandrax-tablette en 60 pakkies tik betrap
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos

