vervalste heuning

Brekende Nuus

  • #30Junie In Centurion (Pta) is die R55- en Olifantsfonteinweg-kruising tans gesluit weens protesoptrede, die betoging verloop tot dusver vreedsaam

  • #30Junie In Potch (NW) is protesaksie op pad na die munisipale kantore om memorandum te oorhandig, verkeervloei op N12 belemmer

  • #30Junie In KZN lei March and March-lede + Ladysmith Informal Businesses Association plaaslike inwoners deurMurchisonstraat, verkondig dat onwettige buitelandse burgers die land moet verlaat

  • #30Junie Optog in Waalstraat, Kaapstad, voor die provinsiale wetgewer, dusver sonder enige voorvalle en 2 optogte in Kraaifontein (Botfonteinweg) en Wallacedene – rede vir dié optogte onseker

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie