Vlok Cilliers

Brekende Nuus

  • Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)

  • Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 5de uitgawe wat Vrydag sal verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer

  • Gewapende mans het ’n vaartuig in die Golf van Aden langs die kus van Jemen gekaap en dit gedwing om koers na Somalië te verander, het maritieme veiligheidsagentskappe gesê

  • ’n Grondverskuiwing by ’n onwettige goudmyn in die noordweste van Colombia het 13 mense dood gemaak en 7 beseer, met die helling wat weens die mynaktiwiteite op die werkers meegegee en op hulle ingetuimel het

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos