VSA
-
Sensitiewe skietstilstand in die Midde-Ooste: ‘Iran wen dié ronde’
Iran het ekonomies en militêr baie skade gely, maar polities en strategies hierdie ronde gewen, sê Heinrich Matthee, ’n ontleder…
-
Israeliese aanvalle op Libanon wys krake in VSA en Iran se skietstilstand
Libanon het Donderdag ’n nasionale rou-dag verklaar nadat Israeliese aanvalle die land getref het, wat ’n brose skietstilstand geskud het…
-
2 skepe vaar deur Straat van Hormoes terwyl skietstilstand in werking tree
Twee skepe het deur die Straat van Hormoes gevaar sedert Iran ingestem het om die kritieke waterweg weer oop te…
-
Trump-administrasie gee nóg senior amptenare die trekpas, insluitend hoof van weermag
Pete Hegseth, die Amerikaanse minister van oorlog, het die weermag se stafhoof, genl. Randy George, wie se militêre loopbaan oor vier…
-
‘Housewives’ se Mel en Peet Viljoen moet hoop vir deportasie
Die inhegtenisneming van die glanspaar Peet en Mel Viljoen in die VSA het uiteenlopende reaksie plaaslik ontlok. Die egpaar is…
-
Trump oorweeg aanvalle op kragstasies in Iran weens Hormoes-blokkade
Pres. Donald Trump van Amerika sê indien Iran nie die Straat van Hormoes binne 48 uur gaan heropen nie, sal…
Brekende Nuus
-
Helen Zille by DA-federale kongres: ‘Ons is die party van insluiting, nie verdeling nie’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie





