Waalstraat

Brekende Nuus

  • Bok-breier Rassie Erasmus oor Engeland-stryd: ‘Ons het nooit gedink dit gaan ’n maklike wedstryd vir ons wees nie, en ons weet waarvoor ons onsself Saterdag voorberei’

  • Wêreldbeker-sokker tot môreoggend: Engeland t. DRK (18:00), België t. Senegal (22:00), Amerika t. Bosnië-Herzegowina (02:00)

  • VSA-pres. Donald Trump het die vordering van indirekte gesprekke tussen Iran en die sy land geprys en gesê daar was ‘baie goeie vergaderings’ in Doha

  • Ministers van die Regering van Nasionale Eenheid word tans by die Uniegebou in Pretoria ingesweer vir hul nuwe portefeuljes

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie