Wêreldwildbewaarderdag

Brekende Nuus

  • Sy Mamabolo, hoofkiesbeampte van die Verkiesingskommissie, sê altesaam 1,7 miljoen mense het met die Verkiesingskommissie geskakel hierdie afgelope registrasienaweek, hetsy deur een van die meer as 23 000 stemlokale te besoek of deur van die aanlyn kiesersregistrasieplatform gebruik te maak

  • Beide 93- en 95-oktaanpetrol sal vanaf Woensdag met 52 sent per liter daal, maar diesel se prys sal tussen R1,23 en R1,38 per liter styg

  • Brandbestrydingsoperasies in Griekeland duur voort ná die wind bedaar het, met verskeie veldbrande wat reeds 5 mense se lewens geëis het en 2 helikopters, wat ’n veldbrand naby Athene bestry het, wat Sondagaand teen mekaar vasgevlieg het en waarin die insittendes dood is

  • Die Johannesburgse vullisverwyderingsdiens Pikitup sukkel steeds om agterstand in vullisverwydering uit te wis, met groot dele van die stad van goud wat al weke lank sukkel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie