Wynplaas

Brekende Nuus

  • Britse kommunikasietoesighouer Ofcom het ’n ondersoek van stapel gestuur om vas te stel of die sosialemediaplatform TikTok genoeg doen om kinders ingevolge Britse wetgewing teen skadelike inhoud te beskerm

  • Nieu-Seelandse owerhede het ’n tsoenamiwaarskuwing uitgereik nadat ’n aardbewing van 5,9 op die Richterskaal die land getref het

  • EMPD-beampte Adrian Mackenzie en voormalige EMPD-beampte Kersha-Leigh Stols is elk op borgtog van R5 000 vrygelaat in hul aandeel in die Killarney-edelsteenroofsaak

  • Voormalige minister van polisie, Nkosinathi Nhleko, het weens mediese redes nie voor die WVK-ondersoek verskyn nie en sy verskyning is tot ’n latere datum uitgestel

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie