Xiximani va Manana
-
Pule verklaar stééds nie al haar belange, maar sê dis ’n ‘oorsigfout’
Dina Pule, die nuwe minister van maatskaplike ontwikkeling wat voorheen aan onetiese gedrag skuldig bevind is, het 10 jaar later…
Brekende Nuus
-
Die beweerde misdaadbaas Vusimuzi ‘Cat’ Matlala het hom onttrek aan sy pleitooreenkoms met die staat in die korrupsiesaak oor ’n SAPD-tender van R228 miljoen wat met sy maatskappy, Medicare24, verbind word, ná hy vlugtig in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Pta verskyn het
-
Hommelaanvalle het 3 mense in die Moskou-streek dood gemaak en vyf gewond, terwyl Oekraïne sy aanvalle verskerp in reaksie op Rusland se aanhoudende aanvalle
-
4 mense is doodgeskiet in die Mkhuhlu-township in Bushbuckridge ná ’n voorval wat glo Sondagaand in die Calcutta-polisiëringsgebied plaasgevind en waarvan die motief van die massaskietery nog onbekend is
-
’n Groot brand in ’n kroeg in Bangkok het minstens 27 mense dood gemaak en tientalle beseer, die dodelikste voorval van dié aard in Thailand in byna 2 dekades
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
