Yolandé Maritz-Fouchee

Brekende Nuus

  • Die Duitse voedselafleweringsgroep Delivery Hero het aangekondig dat dit ingestem het om deur die Amerikaanse ritreus Uber oorgeneem te word in ’n transaksie ter waarde van €12,7 miljard (ongeveer R267 miljard)

  • Grootskaalse betogings het vanoggend in verskeie stede in Oekraïne uitgebreek ná die verwydering van die gewilde minister van verdediging, Mykhailo Fedorov

  • Mpumalanga-polisie het verdagtes in hegtenis geneem met onwettige sigarette ter waarde van bykans R2 miljoen

  • Inwoners van Mabopane, noordwes van Pretoria, het die strate ingevaar om teen ongedokumenteerde buitelanders te betoog

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie