Talle Stormers op krukkelys? Springbok-losskakel Sacha Feinberg-Mngomezulu het sy enkel beseer en het ná die wedstryd met krukke geloop, terwyl vleuel Seabelo Senatla nie volgende week sal speel nie weens ’n kopbesering. Daar is ook kommer oor slot Ruben van Heerden (harsingskudding) en senter Dan du Plessis (knie)

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie