Tania Koen: ’n Stem vir slagoffers

Die woordvoerder Tania Koen praat met die media by die Atteridgeville-gevangenis by Pretoria in 2023.
Die woordvoerder Tania Koen praat met die media by die Atteridgeville-gevangenis by Pretoria in 2023. Foto: Phill Magakoe, AFP.

Sy was nog altyd een wat haar oor die eenkantmense, die geboeliedes en vertraptes, ontferm het. Dis immers hoe ma Tilly en pa Hekkie Strydom haar en haar vier sibbe grootgemaak het, vertel die prokureur Tania Koen (57) uit Gqeberha.

Hoewel sy stilweg haar ding doen, het sy die laaste paar jaar bekend geword as een van die sterkste stemme vir misdaadslagoffers en hul geliefdes.

“Ons het nie ryk grootgeword nie, maar geregtigheid en regverdigheid was baie belangrik in ons huis. My ouers het ons geleer om op te staan vir die underdog.”

  • Lees die volledige onderhoud met Tania Koen in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie