Tjoef-tjaf, jare af (as jy hierdie stappe volg en ’n vraelys invul)

Mode.
Illustrasie: Adobe Stock.

Jy knip jou oë en skielik het dit gebeur. Swaartekrag het oornag ingeskop. Alles voel anders, sit effens laer. Selfs jou rompie wat jy nog gister bo jou knie kon dra, moet nou liefs die los velle by jou patella wegsteek. Maar wee jou as die romp jou onderbeen in die helfte sny.

A nee a! dit laat jou nog ouer voorkom.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos