
Algemene vrae
Antwoorde op algemene vrae oor Die Papier.
Oor Die Papier
Die Papier is ‘n nasionale, weeklikse Afrikaanse koerant wat elke Vrydag verskyn, in gedrukte en digitale formaat.
Die Papier is ‘n publikasie van Novus Media, ‘n afdeling van Novus Holdings.
Elke Vrydag. Die gedrukte koerant is Vrydae in die winkels. Die e-uitgawe is Vrydae digitaal beskikbaar.
Huisaflewering kos vanaf R140 per maand. Die e-koerant kos R35 per uitgawe.
Stuur ‘n e-pos aan lesers@diepapier.co.za, of besoek ons kontakbladsy by /kontak.
Intekeninge
(1) Huisaflewering (vanaf R140/maand), en (2) e-koerant (vanaf R35/uitgawe of R140/maand).
Ja. Stuur navrae aan diepapierintekening@onthedot.co.za.
Deur On the Dot-verspreiders, elke Vrydag voor 10:00.
Kredietkaarte, debietorders, elektroniese bankoorplasings.
Ja, kontak diepapierintekening@onthedot.co.za.
E-uitgawes
‘n Digitale replika van die gedrukte koerant wat jy op enige toestel kan lees.
R35 per uitgawe.
Enige toestel met ‘n webblaaier – rekenaar, tablet, of selfoon.
Tans is dit net aanlyn beskikbaar.
Advertensies
Besoek /adverteer of kontak advertensies@diepapier.co.za.
Tariewe wissel na gelang van plasing, grootte en hoe lank jy wil adverteer. Kontak ons vir ‘n kwotasie.
Ja, ons bied banier-, inhouds- en nuusbrief-advertensies aan.
Tegniese vrae
Klik op die maan-ikoon, in die boonste banier, langs die mashoof.
Gebruik die soek-ikoon in die boonste banier, langs die mashoof, of gaan na /soek.
Ja, ons webwerf is ten volle aanpasbaar.
Het jy nog vrae?
Kon jy nie jou antwoord hier kry nie? Kontak ons en ons sal graag help.