‘Wapenvrye sones’ vir Gauteng voorgestel

Geweer.
Foto ter illustrasie: Unsplash.

Die bekendstelling van die Gun Free Gauteng-veldtog deur dié provinsie se wetgewer en Gun Free South Africa (GFSA) verlede maand het weer die debat oor vuurwapens, misdaad en selfverdediging ontketen.

Dit is van stapel gestuur ná verskeie hoëprofiel-skietvoorvalle, insluitend die massa­skietery in die Cleveland- infor­mele nedersetting op 9 Junie in Johannesburg. Die veldtog vra onder meer vir sones waar niemand vuurwapens mag dra nie.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie