Welkom Pollock, die Bokke wag vir jou!

Engeland se Henry Pollock.
Engeland se Henry Pollock. Foto: Glyn KIRK / AFP.

Skielik het die belang­rike eerste rugbytoets van die seisoen en nuwe Nasieskam­pioenskap-toets vir die Springbokke teen Engeland in ’n Henry ­Pollock-manie ontaard.

Die opwindende en veelbe­sproke 21-jarige impakflank van Engeland word voorgehou as die groot faktor om die bleekbene se wendroogte op Ellispark (hulle kon dit laas in 1972 vermag) te breek.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie