‘2027 kan warmste jaar ooit wees’

’n Vrou stap met haar hond deur waterslange in Keulen in die weste van Duitsland.
’n Vrou stap met haar hond deur waterslange in Keulen in die weste van Duitsland. Foto: Ina Fassbender, AFP.

Volgende jaar kan moontlik die warmste ooit wees, volgens die Amerikaanse Nasionale Osea­niese en Atmosferiese Administrasie (NOAA).

Suid-Afrikaners en inwoners van die somerreënvalstreek en dié in ander lande in Suider-Afrika moet hulle gereed maak vir ’n “intens warm” en droë somer, waarsku prof. Nicholas Simpson, mede-direkteur van die Universiteit van Kaapstad se klimaatrisiko-laboratorium.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie