NOAA
-
‘2027 kan warmste jaar ooit wees’
Volgende jaar kan moontlik die warmste ooit wees, volgens die Amerikaanse Nasionale Oseaniese en Atmosferiese Administrasie (NOAA). Suid-Afrikaners en inwoners…
Brekende Nuus
-
China het die VSA en Iran aangemoedig om dringend saam te werk om veilige en vrye skeepvaart deur die strategiese Straat van Hormoes te herstel en verdere ontwrigting van internasionale handel en energievoorrade te voorkom
-
Die Openbare Beleggingskorporasie het sy uitvoerende hoof, Patrick Dlamini, en sy hoofrisikobeampte, August van Heerden, geskors nadat ’n fluitjieblaser-verslag wat in Junie bekend gemaak is, Dlamini van onetiese optrede beskuldig het
-
’n Skietvoorval in Groendal, Franschhoek, het glo oor 2 tonele in Sunflowerstraat en Upper Leestraat afgespeel waarin vier mense geskiet is en een op die toneel oorlede is
-
Minister van openbare werke, Dean Macpherson, en die eThekwini-burgemeester, Cyril Xaba, besoek die toneel van die gebou wat in Inanda ineengestort het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie
