30 Junie: Só het opgtogte sedert vroegoggend verloop

Durban, 30 Junie 2026. Skermgreep: X
Durban, 30 Junie 2026. Skermgreep: X

Dis ‘n datum wat soveel uiteenlopende reaksies, nie net landwyd nie maar ook wêreldwyd, ontlok het. Brandpunte waaronder KwaZulu-Natal en Gauteng is vroeg reeds geïdentifiseer as brandpunte waar sake kan skeefloop wanneer die massas die strate binnevaar in protes teen onwettige immigrante.

Duisende is per bus na buurstate vervoer, lande soos Nigerië het vlugte vir hul burgers gereel, en dan is daar die vasbyters – dié wat nie wil gaan nie want van hulle het reeds dekades Suid-Afrika hul huis genoem.

Ten spyte van die regering se versekering dat 30 Junie ‘n gewone werksdag sou wees, was die strate van groot stede vroegoggend stil. Winkelgroepe soos Ackermans het aangedui waar nodig, sal hulle hul deure vir die dag sluit.

KwaZulu-Natal

Jacinta Ngobese-Zuma spreek haar tevredenheid uit oor die optogte wat Dinsdag gehou is teen onwettige immigrante in Suid-Afrika.

Internasionale dienste, waaronder die Britse nuusdiens BBC, het ook aansienlike blootstelling aan die protesoptogte gegee.

Pietermaritzburg

Wes-Kaap

Soutrivier, Kaapstad

Belhar, naby Kaapstad

Kaapstad

By die gebou van diei provinsiale wetgewer in Kaapstad.

Gauteng

Johannesburg

Diepkloof, Soweto

Germiston

Pretoria

Sunnyside, Pretoria

Centurion

Oos-Kaap

Mthatha

kuGompo City (voorheen Oos-Londen)

Qonce (voorheen King William’s Town)

Limpopo

Tzaneen

Lebowakgomo

Mokopane

Mpumalanga

Lydenburg

Noordwes

Zeerust

Vrystaat

Bloemfontein

https://www.facebook.com/watch/?mibextid=wwXIfr&v=896345233521932&rdid=ANvh2omhp8v8gJiR

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie