Dr. Sean Phillips, DG van water en sanitasie: ‘Water en politici meng nie’

Die watertoring in Northcliff, Johannesburg.

Politici moenie in beheer wees van watervoorsiening nie – dis ’n tegniese taak vir professionele ingenieurs, sê dr. Sean Phillips, direkteur-generaal van water en sanitasie (DWS).

“Die werklike verskaffing van waterdienste van dag tot dag moenie deur politieke leiers bestuur word nie.

“Waterdiensteverskaffing is ’n professionele ingenieursfunksie, en moet op ’n professionele manier deur vaardige ingenieurs en wetenskaplikes betuur word.”

Om dit te vermag, moet die nasionale waterkrisiskomitee se eerste prioriteit wees om munisipaliteite te help om hul water- en sanitasiedepartemente in nutsmaatskappye te verander, sê Phillips.

Lees die volle berig deur senior joernalis Jana Marx in die eerste uitgawe van Die Papier.

Daar is drie maniere om die volledige artikel en die koerant te lees:

  1. Koop dit by jou naaste winkel.
  2. Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
  3. Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.


uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie