Stormer-ondersteuners krap steeds kop oor hoekom Jurie Matthee nie vroeër op die veld gebring is om sake te probeer red teen die hoë-oktaan Lions op Ellispark verlede naweek nie.
Sharks-ondersteuners wonder of JP Pietersen nie dalk te vinnig as afrigter aangestel is ná ‘n ewe groot drag slae teen die Bulls nie.
En intussen het Leeu-ondersteuners ’n video op sosiale media rondgestuur wat wys hoe flank, Renzo du Plessis, ’n deesdae gemiddelde Evan Roos afgestamp het.
Lees dié berig en soveel meer rugbynuus in Die Papier. Kyk ook watter sport vir jou hierdie naweek wag in sportredakteur, Stehan Schoeman se handige TV-gids.
Daar is drie maniere om die volledige verhaal en die koerant te lees:
- Koop dit by jou naaste winkel.
- Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
- Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.
