Stormers
-
Voorseisoenseges vir Sharks en Bulls, maar alle SA spanne lyk gereed vir VRK
Die Sharks en Bulls het Vrydag as wenners uit hul onderskeie voorseisoense vriendskaplike wedstryde teen die Lions en Stormers getree.…
-
Stormers veg vir oorlewing teen Leeus
Die Leeus en Stormers XXIII pak mekaar Vrydagmiddag in ’n belangrike Curriebeker-kragmeting by Ellis Park, met albei spanne wat broodnodige…
-
Spanne en tye vir die naweek se Curriebeker-wedstryde
Currie Cup-spanne: Rondte 6 Pumas teen Griquas, Vrydag – 15:00 Pumas 15 Jaycee Nel, 14 Darren Adonis, 13 Sango Xamlashe,…
-
Cheetahs knak Stormers in Athlone
Wat soos ’n Stormers-oorwinning gelyk het, het vanmiddag in Athlone in ’n rugby-riller ontaard toe die Toyota Cheetahs met ’n…
-
Stormers-spelers se beoordeling: Jong Ahmed wys hy is nie deur All Blacks oorweldig nie
Die Stormers het die All Blacks in Kaapstad tot die uiterste gedryf in die openingswedstryd van Rugby se Greatest Rivalry-toer.…
-
Is die Stormers deur omstrede skeidsregterbesluite benadeel?
Die Greatest Rivalry-toer het gisteraand in Kaapstad op ’n skouspelagtige, maar omstrede wyse begin, met die Stormers wat ondanks ’n…
-
All Blacks wen eerste slag in rugby se grootste tweestryd
Die tweede helfte het met ’n skrum begin, waar die Stormers onmiddellik hul oorheersing in dié faset voortgesit het. Volgens…
-
All Blacks se dissipline wankel vroeg
Die Greatest Rivalry-toer het vanaand skouspelagtig by ’n stampvol DHL-stadion afgeskop. ’n Indrukwekkende lig- en droneskou, waartydens vlae deur die…
-
All Blacks verloor Bell vroeg
Die Nieu-Seelandse haker George Bell het na sy tuisland teruggekeer nadat hy tydens oefening in Kaapstad ’n kuitbesering opgedoen het,…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Suliman Carrim staar ’n nuwe ondersoek deur die Spesiale Ondersoekeenheid in die gesig nadat president Cyril Ramaphosa ’n ondersoek gemagtig het na tenders wat sy maatskappye betrek, wat ’n kontrak van R168 miljoen insluit wat toegeken is aan ’n gesamentlike onderneming tussen Transnat Coach Lines en Ziggy Investments
-
Die EU-hoof, Ursula von der Leyen, het die ‘onophoudelike aanvalle’ deur Iran-gesteunde gewapende groepe in die Golf veroordeel ná die jongste Houthi-aanvalle vanuit Jemen op Saoedi-Arabië se militêre teikens
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









