Baie vrae voor die Aussie Grand Prix die F1-seisoen afskop

Die Aussie en McLaren-renjaer Oscar Piastri sal ’n gunstelingvoor sy tuisskare wees.

Die 2026 Australiese F1 Grand Prix is die eerste hoofstuk van ’n dramatiese seisoen na die sport se winterslapie.

Die motors lyk anders, klink anders, en reageer ook anders met renjaers wat openlik hul ongelukkigheid met die motors te kenne gegee het. Die amptelike toetsessies het min verklap en spanne het hul ware kleure verbloem. Maar ons sportredaksie het verby alle filters gekyk en maak talle gevolgtrekkings in die eerste uitgawe van Die Papier.

Lees dié berig en soveel meer sportnuus in Die Papier. Kyk ook watter sport vir jou hierdie naweek wag in sportredakteur, Stehan Schoeman se handige TV-gids.

  1. Koop dit by jou naaste winkel.
  2. Laat dit tuis aflewer, deur ’n e-pos te stuur na diepapierintekening@onthedot.co.za, of bel 087 353 1291.
  3. Koop ’n e-koerant om elektronies deur te blaai en te lees. Kyk op die tuisblad van hierdie webwerf daarvoor.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie