Grand Prix
-
‘Malring’ bring strategiese foute én nog ’n oorheersende oorwinning vir Antonelli
Kimi Antonelli laat hierdie Formule Een-wêreldkampioenskap skrikwekkend maklik lyk. Die 20-jarige Mercedes-wonderkind het Sondag sy agtste oorwinning van die seisoen…
-
Kimi se sprokie duur voort
Die Formule Een-seisoen het die halfpadmerk bereik en elke naweek voel dit asof die kampioenskap ’n nuwe rigting wil inslaan,…
-
F1: Russell ruk paalposisie uit Antonelli se hande in Kanada
George Russell het Saterdag ’n groot sielkundige oorwinning oor sy kampioenskap-voorloper en spanmaat Kimi Antonelli behaal deur paalposisie vir Sondag…
-
F1: Renjaers onder druk in Miami
Ná ’n maand se F1-afwesigheid het nuusskrywers wêreldwyd diep in die sport gegrawe om iets betekenisvol aan hul redakteurs te…
-
Baie vrae voor die Aussie Grand Prix die F1-seisoen afskop
Die 2026 Australiese F1 Grand Prix is die eerste hoofstuk van ’n dramatiese seisoen na die sport se winterslapie. Die…
Brekende Nuus
-
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, ‘Net vir jou’, is nou beskikbaar, met die 9de uitgawe wat vandag verskyn – onthou dus om nou al op ons webwerf te registreer
-
Koning Charles III van Brittanje het teruggeslaan teen kritiek van Charles Spencer, prinses Diana se broer, wat beweer het dat die monarg ná haar dood in ’n motorongeluk 3 dekades gelede onsensitief opgetree het, met die woordestryd wat vandag die voorblaaie van verskeie Britse koerante gehaal het
-
Namate damvlakke in die Stad Kaapstad aanhou daal en tans op ongeveer 75,5% van kapasiteit staan, wat 16,7 persentasiepunte laer as ’n jaar gelede is, word die moontlikheid van waterbeperkings toenemend oorweeg
-
Ierland het bevestig dat hulle nie aan die liedjiewedstryd Eurovision in 2027 sal deelneem nie weens Gasa-verwante spanning en kommer
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




