Blitzbokke onoorwonne deur na Vancouver-halfeindstryd

Blitzbok Shilton van Wyk.

Die Blitzbokke het met Brittanje, Spanje en Nieu-Seeland afgereken in hul groep A om te verseker dat hulle tot die halfeindronde van die Vancouver-sewestoernooi deurdring.

Nou staan Australië in hulle pad as hulle die vyfde toernooi in die 2025-2026-seisoen wil wen. Die afskoptyd vir die halfeindronde is Sondagaand 22:33 (SA tyd).

Die span, onder leiding van Philip Snyman, het vir Brittanje 21-5, Spanje 28-7 en Nieu-Seeland 17-12 geklop.

Lees die volledige wedstrydverslae op KICK OFF Rugby.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie