Hoewel padopknappings verligting gaan bring vir Vrystaatse landbou, is sommige boere ontsteld omdat daar tans net aandag gegee word aan sekere paaie.
Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruk tuur, het onlangs – in samewerking met AgriSA, AgBiz, die Vrystaatse provinsiale regering en Infrastruktuur Suid-Afrika (ISA) – die Agriculture Rural Roads Revitalisation Free State Pilot Initiative-projek aangekondig.
Dit maak egter slegs voorsiening vir teerpaaie.
Dus moet boere wat daagliks grondpaaie gebruik om hul produkte te vervoer, vir eers self sien kom klaar.
- Lees Bohemia Hoffmeester-Jumatt se berig in die jongste uitgawe van Die Papier.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
