Die Papier
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die Greatest Rivalry-reeks, Curriebeker en ’n splinternuwe rubriek deur voormalige Bok-kaptein Bob Skinstad . . . Die Papier is oudergewoonte…
-
Ons elektroniese nuusbrief is hier – registreer nou om nie Vrydag se aflewering mis te loop nie
Die Papier se nuwe elektroniese nuusbrief, Net vir jou, is nou beskikbaar en die eerste uitgawe het reeds verlede week verskyn. Dit…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die nuwe uitgawe van Die Papier is oudergewoonte weer propvol nuus en lekker leesstof. Jana Marx, Die Papier se politieke…
-
Só koop jy die E-uitgawe van Die Papier aanlyn
Om die eletroniese deurblaai-weergawe van Die Papier te koop, gaan na die skakel van die webwerf wat verwys na die…
-
KYK: Die nuwe episode van Die Papier Praat is hier
Welkom by die sewende uitsending van Die Papier Praat – jou weeklikse oorsig van die belangrikste nuus in Afrikaans. Teken in vir nuwe…
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Kan Stillknocks die kritici stilmaak? Dricus du Plessis het in Augustus verlede jaar laas in die agthoek geklim, en sal…
-
Die Papier kuier by Innibos en sy lesers
Die Papier het ’n suksesvolle stigtingtingsfase agter die rug waarin teikens behaal en oortref is, het Barnard Beukman, redakteur van…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Welkom Henry Pollock, die Bokke wag vir jou! Ja, hierdie naweek skop die amptelike Bok-seisoen met ’n Nasieskampioenskap-toets teen Engeland…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Die 30 Junie-optogte laat Suid-Afrikaners hul asem ophou. In klaarblyklik ’n nuwe benadering deur die ANC word die ystervuis van…
Brekende Nuus
-
Die splinternuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
-
Die splinternuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Myanmar se 2de besigste lughawe is vir 2 dae gesluit, nadat die militêr-gesteunde regering pro-demokrasie-rebelle daarvan beskuldig het dat hulle dit met hommeltuie aangeval het
-
Die DA het kommer uitgespreek oor die moontlike invloed van die sakeman Brown Mogotsi op die minister van polisie, Senzo Mchunu, en voer aan dat die gebrek aan direkte kommunikasie tussen Mchunu en die sakeman Vusimuzi ‘Cat’ Matlala nie vrae uitskakel oor die minister se toeganklikheid deur ’n tussenganger nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









