Die verlaagde brandstofheffing pas dalk nou verbruikers se sak, maar dit gaan hulle inhaal, waarsku ekonome – waarskynlik in die vorm van hoër inkomstebelasting.
“Mense gaan nou juig, maar moenie ’n fout maak nie, hierdie ding gaan terugkom om ons te byt,” sê Dawie Roodt, hoofekonoom van Efficient.
Hy noem die verligtingsmaatreëls “goedkoop politiekery”.
- Lees joernalis Jana Marx se volledige artikel oor dié kwessie in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
