Petrolprys
-
Kantoor of kombuistafel?
Die styging in brandstofpryse verander nie net hoe Suid-Afrikaners bestuur nie, maar ook waar hulle werk. Tydens die Covid-19-inperkings het…
-
Petrol-pyn! Die dieselprys styg met R6,19 per liter en petrol met R3,27 per liter
Motoriste sal vanaf Woensdag beduidende verhogings by die pompe ervaar namate petrol- en dieselpryse met tussen R3,27 en R6,19 per…
-
Godongwana oorweeg om brandstofheffings laer te hou namate oliepryse styg
Minister van finansies, Enoch Godongwana, het aan die Parlement gesê hy oorweeg dit om die tydelike R3 per liter verlaging…
-
Laer verhoging in petrolprys sal verbruikers inhaal, sê Dawie Roodt
Die verlaagde brandstofheffing pas dalk nou verbruikers se sak, maar dit gaan hulle inhaal, waarsku ekonome – waarskynlik in die…
-
Só raak die prysstygings jou sak
Februarie se inflasiesyfer het op 3% dalk laer ingekom as verwag, maar ekonome meen die optimisme is van korte duur.…
Brekende Nuus
-
#CurrieBeker Griekwas het krane behoorlik oopgedraai teen Boland Kavaliers en met 48-17 seker gemaak hulle is nou heel bo-aan die punteleer – 1ste keer sedert 1998! Marco de Witt (Griekwas) ook aangewys as speler van die wedstryd
-
#MotoGP Marc Márquez het Sondag oorheersende oorwinning in die Aragon MotoGP behaal, met Pedro Acosta in die tweede plek en Marco Bezzecchi derde
-
SACP se sekretaris-generaal, Solly Mapaila, sê party het kandidaat-lyste by OVK ingedien, bygevoeg dat SACP nie drieparty-alliansie verlaat het nie
-
Grootskaalse reddingsoperasie aan die gang ná passasiersveerboot met 280 aan boord noord van Ciprus omgeslaan het kort nadat dit op pad na Turkye vertrek het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos




