REGSTREEKS | Malema word gevonnis in vuurwapensaak

Julius Malema, EFF-leier, Woensdag in die landdroshof in KuGompo-stad (Oos-Londen). Foto: EFF
Julius Malema, EFF-leier, Woensdag in die landdroshof in KuGompo-stad (Oos-Londen). Foto: EFF

EFF-leier Julius Malema word vandag in die landdroshof in KuGompo-stad (Oos-Londen) gevonnis. Hy staar vyf aanklagte in die gesig wat verband hou met die onwettige afvuur van ’n geweer tydens die EFF se vyfde verjaarsdagvieringe by die Sisa Dukashe-stadion in 2018.

Volg die vonnisverrigtinge regstreeks hier:


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie