Julius Malema kry tronkstraf: ‘Nie bo reg verhef’

Julius Malema, EFF-leier, in die Oos-Londen landdroshof.
Julius Malema, EFF-leier, in die Oos-Londen landdroshof. Foto: Randell Roskruge, Gallo Images.

Die EFF-leier Julius Malema se direkte tronkstraf van vyf jaar vir die onwettige afvuur en besit van ’n vuurwapen is ’n duidelike boodskap dat selfs politici nie bo die gesag van die reg verhewe is nie en ’n ligter vonnis sou ’n gevaarlike presedent skep, sê ontleders.

Die hooggeregshof in Makhanda sal nou oor sy toekoms beslis nadat sy aansoek om verlof tot appèl die groenlig gekry het.

  • Lees die volledige berig oor dié kwessie in Die Papier, wat vandag op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie