Sabrina Walter, die stigter van Women For Change (WFC), die organisasie sonder winsbejag, is onlangs deur TIME Magazine as een van 2026 se 100 invloedrykste mense ter wêreld aangewys. Dié eer volg ná Walter se jare lange aktivisme teen geslagsgeweld en vrouemoord, wat verlede jaar uiteindelik tot ’n nasionale ramp verklaar is – iets waarvoor WFC sedert die begin van 2025 in ’n aanlyn petisie gevra het. Dié petisie is deur meer as 1,1 miljoen mense onderteken.
- Lees die volledige berig in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
