Netbal Suid-Afrika het ’n perfekte doel geskiet met die aankondiging dat die groep gekontrakteerde vrouespelers tot 17 gaan vergroot met ’n verdere sewe spelers wat in oefensessies gebruik gaan word.
Die hoofdoel met dié stap is om spelers beter te ondersteun en Suid-Afrika op internasionale vlak nog meer mededingend te maak.
- Lees die volledige berig in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
