Charl du Plessis: Die pianis met die X-faktor

Charl du Plessis by Aardklop in 2023.
Charl du Plessis by Aardklop in 2023. Foto: Gallo Images.

Van bykans al die fasette van die klavierwêreld het Charl du ­Plessis homself deeglik vergewis. Van jongs af het hy onder leiding van gesoute leermeesters onderrig gekry.

Hy het ’n aka­demiese onderbou, met onder meer navorsing oor die klavier as vertrekpunt vir improvisasie op nagraadse vlak.

  • Lees die volledige berig oor Charl du Plessis in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie