Nóg foto’s en video’s van die stormskade in die Wes-Kaap

Skade aan die Whale Coast Mall in Hermanus.
Skade aan die Whale Coast Mall in Hermanus. Foto: Overstrand-munisipaliteit.

Alle skole sal môre in die Wes-Kaap gesluit wees weens die erge stormweer wat tans in groot dele van die Wes-Kaap woed. Talle foto’s en video’s in veral die Wes-Kaap het op sosiale media begin versprei oor die stormskade wat dié provinsie gebuk hou weens die swaar reën, sterk winde en oorstromings.

LEES | Wes- en Oos-Kaap gaan gebuk onder verwoestende storms en swaar reën


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie