George-bouramp: Polisieondersoek afgehandel

Reddingswerkers is op die toneel van ’n ineengestorte gebou in George op 7 Mei 2024.
Reddingswerkers is op die toneel van ’n ineengestorte gebou in George op 7 Mei 2024. Foto: AFP.

“Die NVG is besig om die bewyse te oorweeg. Ons gaan deeglik moet wees weens die aard van die bewyse ­waarmee ons te doen het,” sê Eric ­Ntabazalila, ’n woordvoerder van die NVG in die Wes-Kaap.

Adv. Sandra Makoasha, kommissaris van die MRK, het aan Die Papier gesê die ramp beklemtoon moontlike sistemiese mislukkings wat nie geïgnoreer kan word nie.

  • Lees ook oor die Hantavirus, Solidariteit-navor­sings­instituut en Jacob Zuma se hofdrama in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur Op the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie