‘Eendag is nie ’n datum nie, dis ’n besluit’

Yolanda du Toit, iewers op die Namibiese platteland.
Yolanda du Toit, iewers op die Namibiese platteland. Foto: Verskaf.

Lewerkanker is op 28­­-jarige ouderdom by Heidi van der Merwe gediagnoseer. Vandag, 23 jaar later en tans op reis in Burundi, is Heidi kankervry en het sy haarself die vraag gevra wat sý in die lewe wou hê. Sy wou reis en mense bewus maak van lewerkanker.

Só het die idee van ’n avontuur in ’n doel verander.

  • Lees Yolanda du Toit, ’n vryskutjoernalis, se volledige skrywe in Die Papier, wat nou op die rakke is.
  • Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
  • ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.

Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk in jou inkassie