Dit is vroegoggend. Ek het pas my dogter by netbaloefening afgelaai. My oog vang die A-veld.
Soos ek nader stap, sien ek die gras is onlangs in netjiese bane gesny en die dou glinster in die son, wat stadig begin deurbreek.
Agter die veld lê die heuwels met hul groen bome, onder ’n helderblou oggendlug.
- Lees Zander van der Westhuizen, ’n predikant, omroeper, skrywer en musikant van Pretoria, se volledige rubriek in Die Papier, wat nou op die rakke is.
- Huisaflewering is ook beskikbaar deur On the Dot te e-pos by diepapierintekening@onthedot.co.za of te bel by 087 353 2191.
- ’n Elektroniese koerant kan ook gekoop word by op diepapier.co.za of by Magzter.
